RT
Reon T
1 reviews | Active since Dec 2021
01 Dec 2021, 08:45
Verkoop van Amarok
Hulle het n voertuig by my gekoop, beste aanbod van hulle af gekry, en dit het glad verloop van dag een af! Dankie vir julle diens
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
01 Dec 2021, 08:50Hi Reon, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Lekker dag. Groete
Mit Mak Motors's reply01 Dec 2021, 08:50
Official
Hi Reon, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Lekker dag. Groete
