WD
Willie D
1 reviews | Active since Jul 2021
02 Jul 2021, 10:16
Uitstekende diens
Charles van Mit Mak het uit sy pad gegaan om vir my n voertuig te vind en ook presies my voorkeure van die voertuig te verkry. Dankie Charles jys beslis n aanwins vir die besigheid.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
02 Jul 2021, 10:19Hi Willie, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Charles en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
Mit Mak Motors's reply02 Jul 2021, 10:19
Official
Hi Willie, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Charles en ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou droom kar. Groete
