DO
DJ O

1 reviews | Active since Nov 2021

11 Nov 2021, 11:58

Uitstekende diens

Baie dankie aan Mit-Mak Motors vir die ongelooflike goeie en vinnige diens wat julle gelewer het. Ek wil ook spesiaal dankie sê vir Quintin en Caroline wat ons in minder as week gehelp het om die motor te koop. Diens is uitstekend en baie tevrede met die aflewering proses. Waarde vir geld. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply11 Nov 2021, 12:20
Official
Good Day, thank you for the Great compliment and 5 Star rating, this means the so much to our entire Mit-Mak Motors team. Have a wonderful day. Regards,