1 reviews | Active since Feb 2022
Uitstekende diens en verkoopprys
Mit Mak Motors is Definitief die BESTE motorhandelaar in Suid Afrika! Hulle het vandag my BMW by my gekoop, en wat n ongekende, ongelooflike, warm en persoonlike ervaring! Ander handelaars se hoof ***uspunt is om te kyk hoe min geld hulle Jou kan aanbied! Mit Mak het waarlik vir my n fantastiese prys gegee, en alles het super vlot en beter as verwag gebeur, in vergelyking met vorige transaksies! WBC is meer bekend in Suid Afrika, maar as Jy super goeie diens wil hê, en verkies om met mense mense te werk, is MMM die handelaar! Ek bly in Pretoria maar sal van die Kaap af deurgery het! ‘n Groot en Spesiale dank aan Sherie, wat die aankoper was, Justice, n verkoopkonsultant, en Pierre, n takbestuurder wat die eerste vertroue in die maatskappy by my gekweek het! Ek waardeer Julle hulp, tyd, ekstra myle en vriendelikheid! Keep on keeping on!
