JK
Jan-Hendrik Kruger

1 reviews | Active since May 2021

25 May 2021, 08:32

Uitstekende diens en koopervaring

Ons wil graag vir Jaco van der Merwe en die span by Mit Mak bedank vir die flink diens en uitstekende ondersteuning met ons onlangse aankoop. Die span verdien 'n pluimpie vir die meganiese opknapping van voertuie voordat dit aan kliënte gelewer word en dit het ons met 'n baie geruste hart gelaat. Jaco het ook baie moeite gedoen na die aflewering van ons voertuig om 'n tegniese probleempie by ons dorp se plaaslike agent te laat uitsorteer.

Puik ervaring en dankie aan Mit Mak!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply25 May 2021, 08:36
Official
Goie more Jan-Hendrik, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Jaco en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete