MP
Martin P

1 reviews | Active since Oct 2022

29 Oct 2022, 12:32

UITSTEKENDE DIENS EN AFLEWERING

Uitstekende diens van Bruno, Naas & Tercia. Dis al die 3de voertuig en ons is weereens so gelukkig. Dankie vir al julle moeite van begin tot aflewering tot al die pad by ons huis in Vanderbijlpark. Julle sien ons definitief WEER!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply29 Oct 2022, 12:52
Official
Goeie dag Martin, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag.