JF
Jacobus F
1 reviews | Active since Nov 2022
22 Nov 2022, 14:01
Uitstekende diens
Baie dankie Divan vir ons Nissan Qashqai jyt regtig bitter baie moeite gedoen ons waardeer dit en ook Elandre wat ons Mahindra geevalueer het baie dankie ons beveel mit mak aan Kosie en Annetjie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)