JG
Johan G

1 reviews | Active since Dec 2022

16 Dec 2022, 11:56

Uitstekende diens

Uitstekende diens ontvang van Ronelda. Sy is n groot aanwins vir Mit Mak, ek sal enige tyd iemand verwys na haar toe. Sy het goeie kliente diens en baie geduld met haar kliente.

0
Replies (0)