MS
Minnette S

1 reviews | Active since Jan 2025

21 Jan 2025, 06:16

Uitstekende Diens

Uitstekende Diens ontvang vanaf Louis en Charles by Mit Mak Motors. Ek het al die pad van Bloemfontein af deur gery, Louis en Charles het my gehelp van begin tot einde, en ek het terug gery dieselfde dag nog in my nuwe kar. Dankie aan almal.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply21 Jan 2025, 06:19
Official
Thank you for the great review of our business it means the world to us. May you have many save miles in your new vehicle.