DR
Dusky R

1 reviews | Active since Dec 2013

15 Oct 2020, 21:09

Uitstekende Diens deur Anton Van Tonder

Baie dankie Anton Van Tonder vir jou uitstekende diens. Jy het die hele proses van kar koop so maklik gemaak en uit jou pad gegaan om seker te maak ons is gelukkig met ons nuwe bakkie tot laat aand besig om seker te maak jou kliente is gelukkig. Jy is n groot aanwins vir MItmak Motors met jou vriendelike en profesionele diens. Sal jul beslis aanbeveel en weer gebruik in die toekoms.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply15 Oct 2020, 21:31
Official
Good Evening Dusky. WOW!! Thank you for your AMAZING review and your 5-Star rating. Anton and all of us appreciate your valued business and for choosing us as your dealer. We wish you many safe travels with your new Mit-Mak Match. 
Kind Regards