EF
Elizabeth F

1 reviews | Active since Nov 2022

28 Nov 2022, 14:09

Uitstekende diens.

Gys Meyer en Andries van Pretoria Noord Mik Mak Motors het uitstekende diens vir ons gelewer. Dankie Andries vir die ekstra myl wat jy geloop het sal enige iemand na jou toe verwys.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply28 Nov 2022, 14:10
Official
Good day, THANK YOU for the great review and rating.  We appreciate the compliment and support.  Kind Regards.