HM
Hannetjie M

1 reviews | Active since Aug 2022

03 Aug 2022, 11:41

Uitstekende Diens

Uitmuntende diens. Ons het met Eugene Beukes Saterdag oggend gepraat, Maandag die nodige dokumente ingestuur en ons voertuig is Woensdag middag vir ons afgelaai. Hul diens vir voortreflik en die personeel is bekwaam en baie vriendelik. Baie dankie vir jul goeie diens.

0
Replies (0)