CP
Christel P

1 reviews | Active since Jan 2022

25 Jan 2022, 17:44

Uitstekende Diens

Ek wil net baie dankie se vir Marco Da Silva wat ons so mooi gehelp het met die boedel kar . Baie dankie

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply25 Jan 2022, 17:45
Official
Hi Christel, baie dankie vir die 5 ster gradering en mooi risensie. Ons hele span waardeer dit. Lekker dag, Groete