BvdP
Bianca van der Poel
1 reviews | Active since Aug 2013
11 Sept 2021, 09:59
Uitstekende diens
Ek wil net baie dankie sê vir Eugene en sy span met uitstekende diens. Ek is meer as tevrede met my Ford Kuga en julle het in een dag alles gereël en my kar in witbank afgelewer. Ek is meer as tevrede.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
11 Sept 2021, 10:04Goeie dag Biance, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
Mit Mak Motors's reply11 Sept 2021, 10:04
Official
Goeie dag Biance, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
