JN
JC N

1 reviews | Active since Aug 2021

13 Jul 2023, 15:57

Uitstekende diens!

Graag wil ek hiermee vir die personeel by Mit-Mak Motors In Pta-Noord baie dankie sê.... ek het my oranje Jeep Renegade gekry wat ek nog altyd wou gehad het! En die vriendelikste en toegewydste persoon, Divan Coetzee, was aan my sy. Dankie vir Divan se hulp deur die hele koopproses! Asb mense, koop jou volgende voertuig by Mit-Mak Motors .

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply13 Jul 2023, 20:27
Official
 
Good Day, thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to our entire Mit-Mak Motors team. Thank you for your support. Have a wonderful day. Regards,