WK
Willie K
1 reviews | Active since Nov 2021
20 Nov 2021, 20:50
Uitstekende Diens
Fantastiese diens..Geen probleme gehad met die verkoop van my Toyota Rav...Baie behulpsame staff..dankie Jean met die vinnige evaluering en uitsort van papierwerk en oorbetaling..goeie diens ontvang met oorhandiging van voertuig in Pta Noord...Marco en span...sal julle ouens aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
20 Nov 2021, 21:10Goeie dag Willie, Dankie vir die mooi resensie. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.
Mit Mak Motors's reply20 Nov 2021, 21:10
Official
Goeie dag Willie, Dankie vir die mooi resensie. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.
