DB
Debbie B

1 reviews | Active since May 2021

25 May 2021, 10:21

Uitstekend en professioneel

Baie dankie aan Jaco van der Merwe vir die puik en professionele diens wat ons ontvang het met die aankoop van my motor. Dit was n maklike en aangename ervaring. Ook aan Eduan wat die ekstra myl geloop het en uitstekende diens gelewer het. Ek sal Mit Mak Motors beslis aanbeveel en weer van hul diens gebruik maak

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply25 May 2021, 10:22
Official
Hi Debbiebaie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Jaco en ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete