KH
Kerneels H
1 reviews | Active since Nov 2022
07 Nov 2022, 14:47
Uitstekend
Uitstekende diens, van die eerste foonoproep af, Keanu, Eugene en selfs Tercia by finansies, vriendelik behulpsaam en profesioneel. Dis nogal n unieke ervaring kar inruil en ander een koop so glad en vinnig verloop. Baie dankie julle klomp, ons maak weer so
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)KH
Kerneels H's updateReviewer Update
10 Nov 2022, 05:56Heng en amper vergeet en van Jacques Boshoff wat van Kaapstad se kant af gery het om my inruil op die plaas te kom waardeer. Vriendelik en profesioneel . Dankie Jacques
KH
Kerneels H's update10 Nov 2022, 05:56
Reviewer Update
Heng en amper vergeet en van Jacques Boshoff wat van Kaapstad se kant af gery het om my inruil op die plaas te kom waardeer. Vriendelik en profesioneel . Dankie Jacques
Mit Mak Motors's replyOfficial
10 Nov 2022, 05:59Goeie more Kerneels, baie dankie die hele Mit-Mak Span waardeer dit. Geniet die dag.
Mit Mak Motors's reply10 Nov 2022, 05:59
Official
Goeie more Kerneels, baie dankie die hele Mit-Mak Span waardeer dit. Geniet die dag.
