WS
Wynand S

1 reviews | Active since Sept 2011

02 Sept 2021, 16:11

Uitmuntende Diens

Francois Grobler was my Mit-Mak spesialis. Wat ‘n aangename ervaring. Van Michelle wat my in verbinding gebring het met Francois tot Anke en Tercia wat bygedra het met die vinnige afhandel van dokumente en installasie van “smash and grab” en opsporings toeristing. Voorwaardelik iets om op trots te kan wees Mit-Mak!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply02 Sept 2021, 16:22
Official
 Goeie dag Wynand, Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag.