KL
Kobus L
1 reviews | Active since Jan 2012
30 Apr 2021, 14:13
Uitdtekende Diens lewering
Francois Grobler was die verkoops persoon. Ek het hom gevra ek soek ň Ford Everest om te koop. Francois se diens was puik. Hy het my heeltyd op hoogte gehou van sy progress met die soek van my requested voertuig. Toe hy die Everst vind het hy my dadelik ge****ak en gereel vir viewing. Francois het tot die voertuig na my gebring vir viewing. Toe ek tevrede is het hy so gou gereageer met alles fat ek my vroetuig binne ň dag ontvang. Francois is beslis ň uitdtekende verkoops persoon. Sal enige tyd hom aanbeveel
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
30 Apr 2021, 14:18Goeie dag Kobus, Dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
Mit Mak Motors's reply30 Apr 2021, 14:18
Official
Goeie dag Kobus, Dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die dag.
