CS
Christiaan S

1 reviews | Active since Jan 2021

16 Jan 2021, 12:36

Uistekende diens Mit Mak motors

Baie dankie aan Anton en Taygan vir julle goeie diens,Ons is baie gelukkig met ons nuwe motor, de hele process het glad verloop,ook baie goeie naverkoop diens en ondersteuning.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Jan 2021, 12:42
Official
Hi Christiaan, baie dankie vir die Fantastiese resensie en 5 ster gradering.  Anton, Taygan en die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die dag.