LSw
Leon Smit willem.smit

1 reviews | Active since Jul 2024

26 Jul 2024, 13:00

To start writing a review about Mit Mak Motors PRESS SEND Hallo ek wil graag aan Wayne van Mic Mac motors se baie dankie vir julle uistekende diens en hulp en vriendelikheid ek beveel enige klient na julle toe die voertuig is skoon en ry baie lekker en wi

To start writing a review about Mit Mak Motors PRESS SEND Hallo ek wil graag aan Wayne van Mic Mac motors se baie dankie vir julle uistekende diens en hulp en vriendelikheid ek beveel enige klient na julle toe die voertuig is skoon en ry baie lekker en wil net aan al die mense wat daar werk ook se ok baie dankie hulle laat n mens baie welkom voel dankie julle .Wayn en dankie vir jou exstra moete en effert wat jy in gesit het jy is n verkoopsman 1000 baie dankie

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply26 Jul 2024, 13:01
Official
THANK YOU for the GREAT review, kind words and 5-star rating this means so much to our entire Mit-Mak Motors team. We wish you just joyful and happy memories in your new car, Regards