DD
Dylan D
1 reviews | Active since Aug 2023
06 Aug 2023, 16:38
Thank you Andrew.
Ek wil maar net dankie sê aan Andrew se briljante hulp met die koop van my kar, asook die hele Mit Mak Motor span. Hulle het my regtig die beste diens gegee, asook die hele tyd op hoogte gehou. Ek sal hulle enige dag aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
06 Aug 2023, 17:42Goeie dag Dylan, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Vriendelike groete.
Mit Mak Motors's reply06 Aug 2023, 17:42
Official
Goeie dag Dylan, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Vriendelike groete.
