1 reviews | Active since Oct 2016

19 Nov 2020, 17:32

Tevrede

Ry sonder spanning. Jou verkoopsman los alles vir jou op. Pierre se mees gebruikte woorde: Moenie worry nie, ek sorg vir jou. Ruan verduidelik germaklik enige terug****, al is dit hoe vreemd: nvliegwiel onder kwarantyn?. By alles, die humor en gemoedelikheid is aansteeklik. Julle sien my weer.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply19 Nov 2020, 18:04
Official
Good Day Roelof. WOW!! Thank you for your amazing review and the 5-Star rating. Pierre is one of our Top Sales Executives and glad to have him on our team. We appreciate your support. 
Kind Regards