RL
Roy L

1 reviews | Active since Aug 2023

02 Aug 2023, 20:26

Spotters

Ek het 2 keer kliente na hulle verwys. Ek het direk met n dame met die naam Megan gepraat en sy het byna alles gereel.

Baie lekker manier om geld te maak. Met geen moeite nie, jy gee net die klient se details vir die ****ak persoon en hulle doen die res.

Sal hulle beslis aanbeveel.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply02 Aug 2023, 20:41
Official
Goeie dag Roy, baie dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit-Mak Motors span waardeer dit opreg.