jW
jaco W
1 reviews | Active since Feb 2015
10 Sept 2019, 07:33
Slegte diens
Slegte diens ! Ek was 2 keer by mit mak moters pta noord ek wou n kar koop en my kar inruil hulle het gekyk na my kar saterdag en gese hulle ****ak my sodra hulle n prys het op my kar. Vandag is dinsdag en geen trugvoer van hulle gekry nie. Met my ondervinding kry mens n prys die selfde tyd wat jy da staan mar lyk my MIT MAK MOTERS weetnie hoe om besigheid te doen nie of hulle is nie gepla oor die mense wat onder R120000 koop nie . Moet se ek sal hulle gladnie aanbeveel nie !
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)