MN
Marius N

1 reviews | Active since May 2022

20 May 2022, 19:07

Servise report

Ek het 'n Toyota FJ Cruiser gekoop die verkoopsman gas Keani het fantastiese diens by hom gekry het uit sy pad gegaan om alles eksie perfeksie te lry. Carel van Niekerk

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply20 May 2022, 19:21
Official
Goeie dag  Marius,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg.  Geniet die aand.