CW
Charmaine W
1 reviews | Active since Jan 2022
24 Jan 2022, 20:14
Satisfied customer
Duisende dankies vir uitstekende diens gelewer. Dankie Winston en Divan. Geen moeite is te veel vir hulle nie. Sal verseker my volgende voertuig by hulle koop.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
24 Jan 2022, 20:18Hi Charmaine, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Vriendelike groete
Mit Mak Motors's reply24 Jan 2022, 20:18
Official
Hi Charmaine, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Vriendelike groete
