AS
Andre S

1 reviews | Active since Jun 2022

03 Jun 2022, 10:33

Rudy @MitMak Motors

Rudy van Mit Mak motors was baie geduldig en die hele ervaring was net postief. Ek het nooit onder druk gevoel om 'n besluit te maak nie en die papierwerk was ligte vrugte. Baie dankie Rudy vir jou uitstekende persoonlike diens!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply03 Jun 2022, 10:34
Official
Good day, thank you for the Great review and Great rating. We really appreciate it. May you have many safe travels with your new car. Regards