EG
Etienne G

1 reviews | Active since Jan 2022

05 Jan 2022, 23:34

Renier Roos maak mooi.

Na aanleiding van my ervaring vadag by Mit Mak Motors en by name van Renier Roos , wil ek graag vermelding van die volgende maak. Vanuit die staan****r is ek vriendelik en professioneel behandel.Die hele proses en faktore wat bepalend was tot die finale berekening is deur Renier aan my verduidelik.Die transaksie is binne enkele ure gefinaliseer ,en is ek selfs tuis afgelaai. Baie dankie aan Renier Roos en die effektiewe span van Mit Mak Motors vir julle toewyding,uiters proffesionele diens met die kliënt se belange ten alle tye as eerste prioriteit. Voorspoed en alle sukses.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply06 Jan 2022, 06:52
Official
Good Day, thank you for the Great review and Great rating, this means the WORLD to our entire Mit-Mak Motors team. Have a wonderful day. Regards,