WN
Willem N

1 reviews | Active since Jun 2020

03 Nov 2023, 07:59

Rayno for President!

Rayno, weereens een groot plesier! Nie te praat van die goeie Verkoops Persoon nie, maar die goeie mens. Ek kom n lang pad met Mit Mak Motors, en die standaarde is net presies hoe ek daarvan hou. As n besigheids eienaar is dit lekker om met trots en respek hanteer te word en dot was weereens baie WELKOM by Mit Mak Motors! Well done! EXCELLENT!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply03 Nov 2023, 08:03
Official
 Good day Willem, THANK YOU for the great review and rating. Have a blessed day.