RM
Rudy M

1 reviews | Active since Aug 2021

16 Aug 2021, 20:42

Puik Span

Puik diens, Marc en Anke , en Shaun vir al jou voorstelle en terugvoer, die happy miles het klaar by die Mit Mak span begin - Dankie aan almal Rudy .

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Aug 2021, 20:53
Official
Goeie dag Rudy,  Dankie vir die mooi resensie en gradering.   Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Vriendelike Groete