SG
Suzette G

1 reviews | Active since Aug 2020

26 Aug 2020, 18:39

Puik Dienslewering

Ek wil my wonderlike ervaring van uitstekende diens by Mit Mak Motors met almal deel. Nog nooit was ek so op die hande gedra en soos 'n koningin laat voel deur enige ander besigheid nie. Willem Noordman wat ons daar vriendelik ontvang het, het ons uitgevra waarna ons soek en ons reguit na die motor geneem wat hy ons aanbeveel het. Ek was dadelik beindruk met die kar en diens. Hy het ons vinnig gehelp met al die papier werk en die volgende dag het ek my kar gekry. Dankie Willem vir jou puik hantering van ons kooptransaksie. Jy is die beste verkoopsman wat ek nog ooit teegekom het.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply26 Aug 2020, 18:56
Official
Good Evening Suzette. WOW!! THANK YOU so much for your AMAZING review and your 5-Star rating. Willem is one of our Top Sales Executives and glad to have him on our team. We all wish you many safe miles. 
Kind Regards