PD
Pieter D

1 reviews | Active since Aug 2021

18 Aug 2021, 18:14

Puik diens lewering - Gerhard

Gerhard het uitstekende diens gelewer. Hy het my heeltyd op hoogte gehou met enige vordering. Hy gaan uit sy pad uit om sy sy kliente tevrede te stel en hy is ten alle tye baie professioneel. Hy kan roem op flink en vinnige diens!

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply18 Aug 2021, 18:22
Official
Hi Pieter, baie dankie vir die mooi resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit. Mag jy n wonderlike dag he. Groete,