CE
Carin E

1 reviews | Active since Oct 2021

14 Oct 2021, 15:54

Puik Diens

Baie dankie Jaco van Mit Mak Motors vir julle vinnige en professionele diens. Jaco was vanaf die 1ste oproep op sy pos en behulpvaardig. Baie dankie vir die attention to detail wat julle aan voertuie gee om die voertuig splinternuut telaat lyk. Jaco dankie dat jy die extra myl gestap het om my voertuig gerieflik by my huis te kom aflewer, ek waardeer dit! Altyd 'n plesier om met Mit Mak Motors besigheid te doen. Groete

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply14 Oct 2021, 16:02
Official
Hi Carin, baie dankue vir die baie mooi risensie en 5 ster gradering van ons besigheid. Ons hele span by Mit Mak waardeer dit. Geniet jou voertuig. Lekker dag, Groete