AP
Adriaan P
1 reviews | Active since Jun 2022
22 Jun 2022, 19:25
Puik diens
Groot dankie aan Michael wat my baie mooi gehelp het om die bakkie van my drome te kry, en af te lewer. Ek wardeur dat jy my verjaarsdag special gemaak het jong man. Goeie toekoms vir jou voorentoe.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)