IN
Ina N

1 reviews | Active since Mar 2020

17 Mar 2020, 17:16

Puik Diens

Dankie Mit Mak Motors, spesiaal Deon vir julle wonderlike diens. Mit Mak Motors was ons eerste keuse toe ons besluit het om n motor te koop. En Deon het ons so mooi gehelp met alles en wat n aangename mens. Ons sal vir Deon van Mik Mak Motors aanbeveel. Dankie vir julle puik diens.

0
Replies (0)