LD
Lanie D
1 reviews | Active since Nov 2021
11 Nov 2021, 10:31
Puik diens
Fantastiese diens ontvang by Mit-Mak motors Pretoria Noord. Van die oomblik wat ons gearriveer het, tydens die inruil en aankoop van ons Voertuig het ons puik diens ervaar van Anton van Tonder. Sal beslis jul aanbeveel. Baie dankie dat jul my so spesiaal laat voel het met die ontvangs van my motor
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Mit Mak Motors's replyOfficial
11 Nov 2021, 10:33Hi Lanie, baie dankie vir die mooi risensie van Aonton en ons besigheid. Ons hele span waardeer dit opreg. Geniet jou voertuig. Lekker dag, Groete
Mit Mak Motors's reply11 Nov 2021, 10:33
Official
Hi Lanie, baie dankie vir die mooi risensie van Aonton en ons besigheid. Ons hele span waardeer dit opreg. Geniet jou voertuig. Lekker dag, Groete
LD
Lanie D's updateReviewer Update
11 Nov 2021, 10:41Dit was 5ster diens. Baie dankie
LD
Lanie D's update11 Nov 2021, 10:41
Reviewer Update
Dit was 5ster diens. Baie dankie
