TS
Tanya S

1 reviews | Active since Sept 2022

23 Sept 2022, 18:02

PUIK Diens

Baie dankie Michelle vir jou goeie diens met die koop van my voertuig. Jou diens was puik, spoedig en binne twee af gelewer Michelle is beslis 'n aanwins vir MMM en sal defnitief weer van julle diens gebruik maak

0
Replies (0)