RS
Ruan S

1 reviews | Active since Sept 2021

10 Sept 2021, 15:35

Puik diens

Puik diens vanaf die bekwame span daar van Mit Mak Motors. As enige iemand belangstel om n motor te koop of verkoop vra gerus vir Gerhard van den Heever ,hy ken sy storie en is baie baie behulpsaam

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply10 Sept 2021, 17:13
Official
Hi Ruan, baie dankie vir die mooi risensie en die gradering. Ons hele span by Mit Mak waardeer dit. Geniet jou dag Groete,