MN
Madelein N

1 reviews | Active since Jan 2021

16 Jan 2021, 14:14

Puik diens

Baie dankie Wayne Fitchat vir jou vriendelike en behulpsame diens jy het die koop van my motor sommer maklik gemaak. My 2de motor wat ek by Mit Mak koop ek beveel hul verseker aan.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply16 Jan 2021, 14:20
Official
Hi Madelein, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg,  Geniet jou droom kar.  Groete