GR
Gert R

1 reviews | Active since Sept 2021

10 Sept 2021, 13:47

PUIK💪🙏💪

Baie dankie vir puik diens, ek sal enige iemand wat n nuwe motor wil koop en verkoop na Mit Mak motors aanbeveel

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply10 Sept 2021, 16:29
Official
Hi Gert, baie dankie vir die mooi risensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit. Geniet jou nuwe kar. Lekker dag. Groete,