FN
Flip N
1 reviews | Active since Oct 2021
14 Oct 2021, 19:03
Pl
Hey goeie behandeling gehad.Lourens daar was behulp saam.As ek enige vrae gehad het het hy my geantword.Hulle motors in 'n goeie toestand.Baie goeie diens gehad.Hulle is tops.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
14 Oct 2021, 19:14Goeie naand Flip, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die aand verder.
Mit Mak Motors's reply14 Oct 2021, 19:14
Official
Goeie naand Flip, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Geniet die aand verder.
