GZ
Gordon Z

1 reviews | Active since Aug 2021

27 Aug 2021, 18:56

Perfect Service

Geen woorde kan beskryf hoe happy ek is met die tipe klieënte diens wat ek van Tanya(MitMak Motors)ontvang het nie.Ek is in Knysna n sy in Pta maar het elke dag met my gechat n op hoogte gehou van enige gebeure angaande die motor wat ek soek,syt yt haar pad gegaan om die motor tw kry.Dame baie baie dankie an jou n die hele span wat gehelp het 10/10

0
Replies (3)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Aug 2021, 18:59
Official
Hi Gorden, vreeslik baie dankie vir die mooi resensie oor Tanya en Mit Mak Motors. Ons hele span waardeer dit baie. Geniet jou droom kar. Lekker dag. Groete, 
GZ
Gordon Z's update27 Aug 2021, 19:28
Reviewer Update
Jlle almal is YSTERS.
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply27 Aug 2021, 20:03
Official
Dankie. ons waardeer dit