BL
Bramwill L

1 reviews | Active since Mar 2020

24 Sept 2022, 09:52

Pateties

Diep Teleurstelend Slegte diens vanaf 2020, ek weet nie hoekom het ek elkeer terug gegaan nie. 3 voertuie tussen 2020 en 2022 by die dealership gekoop. Maar die laatste transaksie in Mei 2022 was die laaste. Nooit weer nie, ABS!!! MENSE BLY WEG. Hulle het n 2015 Hyundai Accent Hatch 1.6 Fluid met 67,600 KM verkoopprys van R159 000 aan my verkoop. Ek't amper n maand gewag vir aflewering, ek Moes maar self die voertuig gaan haal, maar wat skokkend is, vind gister uit nadat ek die voertuig wou trade dat die hele voertuig oorgespray is. (spray werk is sleg gedoen). Dit het my trading transaksie belemmer. Nog skokkend is die dealership self stel nie belang om die voertuig te trade nie juis omdat hulle weet wat is die herstelwerk kwaliteit van die voertuig. Dis n bitterpil wat ek Moes sluk, maar n harde les het ek geleer.

0
Replies (1)
Mit Mak Motors
Mit Mak Motors's reply24 Sept 2022, 10:12
Official
Hi Bramwill, dankie dat U die resensie geskryf het sodat ons diens kan verbeter, ons sal U so gou as moontlik s***el om die dispuut op te los. Groete!