GB
Gerhard B
1 reviews | Active since Feb 2025
03 Feb 2025, 23:07
Onbeskryflike Ondervinding
Ongelooflike goeie diens ontvang van veekoop persoon Charles Blacklock. Dankie dat jy uit jou pad uit gaan en werklik n man van jou woord is. Uitstekende Diens, Produk, Kultuur en Basiesie Menswees.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
03 Feb 2025, 23:20Baie dankie vir u 5-ster Gradering dit beteken als vir ons
Mit Mak Motors's reply03 Feb 2025, 23:20
Official
Baie dankie vir u 5-ster Gradering dit beteken als vir ons
