NL
Nicolene L
1 reviews | Active since Mar 2021
17 Mar 2021, 14:18
NP200
Vriendelike vinnige diens ontvang van Taygan Pretorius & Desire van Stade was baie behulpsaam deur die finansierings proses. Baie dankie julle! Ek love my nuwe bakkie!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
17 Mar 2021, 14:27Goeie dag Nicolene, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Hoop jy het n wonderlike tyd in jou nuwe bakkie. Geniet die dag.
Mit Mak Motors's reply17 Mar 2021, 14:27
Official
Goeie dag Nicolene, Dankie vir die mooi resensie en gradering. Die hele Mit Mak Motors Span waardeer dit opreg. Hoop jy het n wonderlike tyd in jou nuwe bakkie. Geniet die dag.
