sV
sonet V
1 reviews | Active since Apr 2013
01 Jun 2021, 15:38
Natuschka
Ek het onlangs n baie goeie diens gekry vanaf Natuschka die (aftersales consultant). sy was baie behulpsaam, en het ons op hoogte gehou van my voertuig. sy was baie vriendelik. Sal enige tyd weer, as ons ooit weer n probleem sou hê, met haar wou deel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Mit Mak Motors's replyOfficial
01 Jun 2021, 15:41Hi Sonet, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou dag. Groete
Mit Mak Motors's reply01 Jun 2021, 15:41
Official
Hi Sonet, baie dankie vir die MOOI resensie en 5 ster gradering. Ons hele span waardeer dit opreg, Geniet jou dag. Groete
