AVDH
Albert Van Den Heever

1 reviews | Active since Oct 2019

21 May 2024, 14:21

My fout wat ek regstel

Ek wil net almal wat hier lees, moet asb nooit die fout maak om uit woede by Hello Peter te gaan kla. Raak liewers eers rustig. Ek wil net aan Bobby Ceo van Mikmak Motors sê dankie dat jy my ge****ak het en die Probleem wat daar was om 'n baie ordentlik manier uit te sorteer. Dankie vir dit wat jy vir die gemeenskap doen en beteken. Blessings

0
Replies (0)