PM
Pierre M
1 reviews | Active since Aug 2022
16 Aug 2022, 10:11
MM2 Divan Coetzee
Baie dankie !!!! Divan Coetzee Wat n wonderlike verkoopsman van die oomblik wat ek met hom gepraat het oor n nuwe bakkie het hy al die antwoorde en bakkies vir my beskikbaar gehad. Ek is 300 km van hom af en kan net se well done!!! Aan Divan en sy span wat n belewenis, ek sal julle vir almal aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)